John Francis Daley

John Francis Daley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Francis Daley (gebore 20 Julie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Waiting... (2005), Vacation (2015), en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereeks Bones (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search